Posted on 482 Comments

Julle land is ‘n wildernis!

Die tekens was lankal daar, ons het dit gesien, maar ons wou dit nie glo nie, ook wou ons dit nie hoor nie, en nog minder wou ons daaroor praat. Horende doof en sienende blind het ons net voortgeploeter, en desperaat vasgeklou aan die laggend kavalier, FW, se bemoedigende woorde doer in Junie 1994 toe die jong demokrasie se stank skielik ons neuse tref en sy skete ons begin agterhaal. Hoe het hy nou weer getroos? “Dis net groeipyne, dit sal gou verbygaan.” Continue reading Julle land is ‘n wildernis!

Posted on 26 Comments

Siener: ons is ‘n veragtelike volk!

Wit plaasmoorde kruise

Reeds in Salomo se tyd het jy dié gekry wat links (liberaal en dwaas) is, en dié wat regs (behoudend en wys) is (Spreuke 10:2). Sedertdien het niks verander nie, want aan die een kant het jy Malema en die stoofneuse wat die blanke haat en landuit wil jaag en aan die anderkant die verregse blanke wat van die kroeskoppe ontslae wil raak. Tussen hierdie twee groepe staan die liberale versoener wat bitterlik ontstoke is teenoor beide partye omdat hulle nie wil saamwerk nie. Hy kan of wil nie begryp dat hierdie verskille sedert die dae van Moses nog nie bygelê kon word nie. Die liberale ideologie is dus net wensdenkery. En nou is hy kwaad (en hartseer) omdat sy land deur hierdie ekstreme groepe se onversoenbaarheid ten gronde gaan.
Continue reading Siener: ons is ‘n veragtelike volk!