Posted on 7 Comments

Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen

 

 In sommige kommentare op dr. Willie Marais se “Profetiese waarskuwing”, word daar weer hewig gestry oor watter weeksdag (Saterdag of Sondag) die ware Sabbat is. Met hierdie artikel wil ek geensins by die twis betrokke raak nie, maar wil net poog om daarna te kyk vanuit ons eie volk se geskiedenisagtergrond. Continue reading Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen

Posted on

Die Gelofte-belydenis

Op Woensdag 16 Desember 2015 sal die wat daartoe geroep is, die nasate van die Trekvolk, nie net weer die Gelofte aflê nie, maar daardie dag ook as ‘n Sabbatdag deurbring, terwyl die wat nie daartoe geroep is nie, Versoeningsdag saam met die vyand sal vier. Continue reading Die Gelofte-belydenis

Posted on 10 Comments

Die Gelofte – FA Venter se profesie

Op Vrydag 16 Desember 2011 sal die Boervolk nie net sy 173ste Gelofte aflê nie, maar ook hierdie dag as ‘n Sabbatdag deurbring, terwyl die res van die volk Versoeningsdag saam met die vyand sal vier.  Die bekende Afrikaanse skrywer, FA Venter, het dit in November 1966 in sy boek oor die Groot Trek, Gelofteland, net so geprofeteer. Continue reading Die Gelofte – FA Venter se profesie