Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

Rusland

Operasie Koemran

Sowat ses jaar gelede het ‘n vriend van Bloemfontein in Mosselbaai by my opgedaag met ‘n aantal bandopnames deur Ryno Opperman wat wyle Frikkie Botha aan my nagelaat het. Ek het dit weggesit met die gedagte om later daarna te luister. Maar intussen het ons na Ladismith verhuis en die bande het in een van

Operasie Koemran Read More »

Die gras word groen…

Septembermaand is in die geskiedenis al bewys as ‘n tyd van groot rampe, wêreldwye finansiële ineenstortings, politieke veranderinge en onheilspellende konflikte. Mnr. Jaap Marais het al in 1970 gesê dat wanneer Septembermaand aanbreek, moet jy jou oog op die Parlement hou, (want) drie keer reeds het Suid-Afrika ’n nuwe Eerste Minister in September gekry en

Die gras word groen… Read More »