Sowat ses jaar gelede het ‘n vriend van Bloemfontein in Mosselbaai by my opgedaag met ‘n aantal bandopnames deur Ryno Opperman wat wyle Frikkie Botha aan my nagelaat het. Ek het dit weggesit met die gedagte om later daarna te luister. Maar intussen het ons na Ladismith verhuis en die bande het in een van die talle houers in ‘n stoor beland. Continue reading Operasie Koemran
Tag: riviere van Kus
UHURU — Lesse van gister en vandag

Gister: Frankryk 1 Junie 1832 — op hierdie dag sterf die linkse vryheidsvegter, genl. Jean Maximilien Lamarque, aan cholera. Hy was die groot ikoon van die sogenaamde verdrukte, agtergeblewenes in Frankryk. Onmiddellik na sy dood en begrafnis breek die Junie-1832 Rebellie uit toe tienduisende Lamarque-aanhangers op ’n moord- en plundertog die strate van Parys invaar. Continue reading UHURU — Lesse van gister en vandag