riool

Ons riviere verander in rioolkanale

  Daar is ‘n merkwaardige ooreenkoms tussen Siener se voorspellings van besoedelde drinkwater, ‘n dodelike pes wat as gevolg daarvan kan uitbreek en dit wat

Siener se gebeurelyn vir ons dag

Ons staan nou voor ‘n tydperk in ons geskiedenis soos ons miskien laas met die Tweede Vryheidsoorlog beleef het, en daar is bitter min verskil.

Siener van Rensburg het reeds 80 jaar gelede al hierdie verraad en oorgawe voorspel; maar hy het ook ‘gesien’ sy volk neem dinge in eie hande vir daardie laaste, verbete stryd. Hierdie boek vertel u daarvan…

Verskeie Publikasies