Richard Moore

Ons sal laaste ingaan

Ek wil begin met die TV-kommentator se woorde dat “daar sedert Maart 2011 meer dinge wêreldwyd gebeur het as in die laaste 100 jaar”. En

Siener van Rensburg het reeds 80 jaar gelede al hierdie verraad en oorgawe voorspel; maar hy het ook ‘gesien’ sy volk neem dinge in eie hande vir daardie laaste, verbete stryd. Hierdie boek vertel u daarvan…

Verskeie Publikasies