Posted on 16 Comments

As die alarm afgaan

Ons het in die afgelope jaar of twee die “Alarm Span” leer ken as een van die meer betroubare bronne wat betref sensitiewe inligting oor koverte operasies en gebeure in SA. Inligting wat selde of ooit in die media gepubliseer word. Hulle benadering is ook altyd nugter, professioneel en op die man af. Continue reading As die alarm afgaan

Posted on 40 Comments

Die dier uit die see

Op 18 Julie, was dit Nelson Mandela se verjaarsdag en miljoene mense dwarsoor die ganse planeet het andermaal 67 minute bestee om die aantal jare wat hy ‛spandeer het om die wêreld ’n beter plek te maak’, te vier. Continue reading Die dier uit die see

Posted on 17 Comments

Media moet sak skud vir geliefde Madiba

Hierdie artikel is ’n kort verslag van ’n paar hoogtepunte uit die Mandela-sirkus wat nou al ’n paar jaar lank toeskouers van oor die ganse wêreld na die Madiba-tent toe lok. In die goeie ou dae sou die Boswell-sirkus wat wou gegee het om sulke kaliber narre, grapjasse en kulkunstenaars te hê om die mense te vermaak! Continue reading Media moet sak skud vir geliefde Madiba

Posted on 11 Comments

Die afgod Mandela sluk miljarde

Na raming het die ANC regering die afgelope jare reeds meer as R40 miljard spandeer net aan die “voorbereiding” vir die afgod Mandela se begrafnis – dit sluit o.a. in die bou van vierbaan-snelweë,  die Gautrein, die oprigting van 5 nuwe sokkerstadions, die massiewe opgradering van die Mthatha-lughawe oor ‘n tydperk van 5 jaar teen ‘’n koste van byna R60 miljoen — waar verskeie, bykomende aanloopbane aangebring is; luukse verblyf- en eetplekke is gebou vir die oorsese elite (hoë gaste) wat aan die afgod ’n laaste eer wil bewys; verder is daar ook groter vliegtuig-parkeerruimtes uitgelê, en ‘n moderne, reuse-vulstasie en nuwe teerpad is van die lughawe af tot by Qunu gebou, waar die begrafnis gehou gaan word. Hierdie “voorbereidings” is  nog maar net die puntjie van die ysberg. Na ons verneem, sal die totale koste vir die begrafnis die belastingbetalers nog heelwat miljarde uit die sak jaag. Continue reading Die afgod Mandela sluk miljarde

Posted on 20 Comments

Ek sien die aarde is pikswart…

Terwyl wêreldvrede op die rand van die afgrond wankel, oorlogswolke in die Midde-Ooste saampak, die hele Europa  onder ‘n dreigenende ekonomiese ineenstorting steier en selfs Swede in die greep van rassewrywing sit, juig almal (pres. Zuma inkluis)  dat Suid-Afrika die toonbeeld van vryheid, gelykheid en broederskap is, want behalwe vir die slagting onder ons boere, die verkragting van ons vroue en dogters, die armlastige wittes in plakkerskampe, die stakings, die slegte paaie, vuil drinkwater en Eskom wat nie meer weet of ons ligte vanaand gaan brand nie, is almal doodgellukig en tevrede — Continue reading Ek sien die aarde is pikswart…

Posted on 9 Comments

Soldate op bystand in Qunu

Die Natal Witness van Saterdag 30 Maart berig op bladsy 3 (foto bo) dat ondersteuningselemente van die Oos-Kaapse weermag op bystand geplaas is in Qunu, Nelson Mandela se tuisdorp.

Die soldate se funksie sal wees om te sorg dat krag, water en ander logistieke dienste daar beskikbaar is indien groot getalle mense in die nabye toekoms in Qunu toesak.

Mandela wat sedert middernag Woesdag in ‘n onbekende hospitaal opgeneem is, verkeer volgens die Natal Witness nie in ‘n goeie toestand nie, al het Mac Maraj dit ontken deur te sê “Mandela was in good spirits”.

Intussen het pres. Jacob Zuma weer op sy beurt op BBC die mense versoek om hulle nie so oor Mandela se toestand te bekommer nie. Hy het daarna in Zoeloe voortgegaan: “As iemand wat baie oud is, sterf, sê die mense hy het huis toe gegaan, en ek dink dis die dinge waaraan ons nou moet dink…” Hy en Winnie het Suid-Afrikaners en die wêreld ook gevra om vir Mandela en sy familie te bid en hulle in hul gedagtes te hou.

Die twee en hulle volgelinge ken net die voorvadergeeste, en sover ons weet, is daar nog nooit ‘n gebed uit die Onderwêreld verhoor nie. Dus wil ons voorstel dat Mandela hom maar solank gereed moet maak vir sy hellevaart na die ryk van Hades.

Uit ‘n ander bron het ons verneem dat ambassades in Suid-Afrika nou konstant met die president se kantoor in verbinding is oor Mandela se toestand.

In verband met die Mandela-kwessie wil ek graag u aandag vestig op enkele gedagtes hieroor wat ek van mnr. Jaap Kelder (van die BBV − Belastingbetalersvereniging) ontvang het. Aan die einde het hy ook vir ons ‘n stukkie baie goeie raad. Hy sê:

“Die volgende is feite —

“1. Dat Mandela ‘n wereldfiguur is, is ‘n feit.

“2. Dat hy oud is, 94, is ‘n feit.

“3. Dat hy die laaste tyd meer gereeld in die hospitaal is, is ‘n feit.

“4. Dat hy, soos alle mense, eendag moet doodgaan is ‘n feit.

“5. Dat dit enige oomblik kan gebeur is ‘n feit.

“6. Dat daar weermag voertuie en tenks op lae bak leunwaens rond vervoer word, is ‘n feit. Ek het persoonlik al ‘n paar van die voertuie in die Oos-Rand gesien.

“Wat egter nie feite is nie en waaroor net gespekuleer kan word is die vraag wat die swart mense gaan doen die dag wat Mandela dood is. Gaan die gewelddadige betogings wat ons met die landwye vervoer staking en die landbou staking in die Wes Kaap verlede jaar gesien het weer plaasvind? Die kanse daarvoor is sekerlik baie goed. Enige verskoning is goed genoeg om te toi-toi, roof en plunder! Die onlangse gebeure op Sasolburg is ‘n goeie voorbeeld.

“Die vraag is dus wat het die gemiddelde man/vrou gedoen om ‘n moontlike onrus situasie die hoof te bied ? Is nood voorrade kos, kontant en brandstof in plek? Na ons beskeie en moontlik oningeligte mening , nie veel nie en dit is seker die mees kommerwekkende gedeelte van die hele scenario.

“Graag wil ons weer al die BBV’s ten sterkste aanmoedig om noodplanne in plek te stel. Net vir die wis of onwis.”

 

 

 

 

Posted on 22 Comments

VN berei moontlik voor vir Mandela se begrafnis

Sedert die plasing van die blog-artikel, VN magte reeds in SA (12/7/2012), het ons talle versoeke ontvang vir opvolginligting met meer resente gegewens.

Ons het sedertdien verskeie berigte ontvang dat daar in Kimberley-omgewing ‘n Fema-konsentrasiekamp bestaan, maar kon dit tot dusver nog nie bevestig nie. Indien van ons lesers dalk oor meer inligting (of selfs foto’s) beskik, ontvang ons dit graag vir plasing op die blog.

Dat daar egter geheime Amerikaanse, Britse en selfs VN bedrywighede in Suid-Afrika aan die gang is, is lankal nie meer te betwyfel nie. Ons kry kort-kort berigte van betroubare bronne wat dit bevestig. Amerikaanse en Britse soldate in uniform is die afgelope tyd veral in Natal opgemerk, terwyl die VN op sy beurt by militêre operasies betrokke is. Continue reading VN berei moontlik voor vir Mandela se begrafnis

Posted on 9 Comments

Mandela – die einde?

Anders as in die verlede wanneer Nelson Mandela hospitaal toe geneem is vir routine ondersoeke,  was die land gister (26 Januarie) in rep en roer nadat dit bekend geword het dat hy glo weer vir ‘n “routine-ondersoek” na die Milpark-hospitaal geneem is. Inligting wat ons bekom het dui egter daarop dat sy toestand kritiek is, en dis ook hoekom familielede, vriende en selfs die ANC lelite-korps gister van oor die hele land na Milpark toe gestroom het.

Continue reading Mandela – die einde?