Posted on 14 Comments

’n Konfrontasie lyk nou onvermydelik!

Die dag toe die ANC ontban is het  elke regdenkende mens in SA onmiddellik gewéét vroeër of later gaan dit op ’n bloedige konfrontasie tussen wit en swart uitloop. Maar daar was ook diégene wat geglo het Suid-Afrika het nou die Paradys betree. Continue reading ’n Konfrontasie lyk nou onvermydelik!

Posted on 76 Comments

Katie Hopkins se profesie vir Suid-Afrika

Aan die begin van 2018 besoek die Britse konserwatiewe media persoonlikheid, rubriekskrywer en sakevrou, Katie Hopkins, Suid-Afrika om die plaasmoorde te kom ondersoek. Continue reading Katie Hopkins se profesie vir Suid-Afrika

Posted on 73 Comments

Siener se Donker Tyd: van korte duur?

Tant Bessie van Rooyen van Hennenman skryf dat Siener by geleentheid aan haar skoonvader die volgende gesê het: “Wanneer ons Donker Tyd begin, sien ek ‘n swart slang pik na die vrou op die troon oorkant die water en sy raak weg (Koningin Elizabeth). Dan begin ons moeilikheid hier in Johannesburg met bomme wat ontplof. Continue reading Siener se Donker Tyd: van korte duur?

Posted on 103 Comments

Dit sal vinnig gebeur

Met hierdie artikel wil ons probeer om aan u sover moontlik ‘n volledige profetiese prentjie te skets van die uitstaande voorspellings wat in die nabye toekoms nog vir ons voorlê. Om dit te kon doen, was dit nodig om professieë waaroor daar hier al dikwels geskryf is, weer aan te haal, want dis eers dan dat die verloop van gebeurtenisse, hetsy in die verlede of die toekoms, nie net nuwe betekenis kry nie, maar ook sinvol in plek val. Continue reading Dit sal vinnig gebeur