Posted on 287 Comments

Die Krimoorlog, Turkye en Rusland

Daar word die afgelope dae druk in die korporatiewe media en veral op sosiale media gepraat van die moontlikheid dat ons ons op die vooraand van die Derde Wêreldoorlog bevind. En miskien is dit nodig dat ons ook ‘n slag in diepte daarna kyk. Baie van wat hier gesê word, is miskien al aan u bekend. Maar ‘n paar nuwe gedagtes én insette wat bykom, gee dalk vir ons ‘n duideliker prentjie van waar ons op die profetiese lyn staan. Ons wag nog net vir  die laaste strooi wat die kameel se rug gaan breek. Continue reading Die Krimoorlog, Turkye en Rusland