Posted on 244 Comments

Swartkrag, Xenofobie en Sarel Cilliers

Eskom se vermoë om die land van voldoende elektrisiteit te voorsien, het nou so ‘n kritieke stadium bereik dat ‘n woordvoerder van die kragvoorsiener Donderdagoggend op RSG erken het dat hulle alles in hul vermoë doen om ‘n totale ineenstorting van die netwerk te probeer keer. En dit, terwyl die winter maar pas begin het.

Continue reading Swartkrag, Xenofobie en Sarel Cilliers

Posted on 93 Comments

Derde Wêreldoorlog op hande

Tydens ‘n nasionale veiligheidsspitsberaad in Suid-Karolina op 18 Maart, het ‘n lid van die gehoor die Obama-regering daarvan beskuldig dat hy probeer het om ‘n kernbom in Charlston te laat ontplof, maar dat dit deur van sy hoë offisiere gekeer is. Die gewese senator (Rick Santorum) wat op die verhoog was, kon haar nie antwoord nie. Continue reading Derde Wêreldoorlog op hande