Senekal Optg

’n Konfrontasie lyk nou onvermydelik!

Die dag toe die ANC ontban is het  elke regdenkende mens in SA onmiddellik gewéét vroeër of later gaan dit op ’n bloedige konfrontasie tussen wit en swart uitloop. Maar daar was ook diégene wat geglo het Suid-Afrika het nou die Paradys betree.

’n Konfrontasie lyk nou onvermydelik! Read More »