Engelse Troon

Engeland se stoel is leeg

Siener van Rensburg het in een van sy gesigte voorspel dat ’n vrou op die Britse troon in die tyd wanneer die Derde Wêreldoorlog in wording is, sal wegraak – m.a.w. sy sal te sterwe kom vóórdat die oorlog in volle gang is.

Engeland se stoel is leeg Read More »