Posted on 53 Comments

As die Parlement sit, begin ons dinge…

Ons het onlangs ‘n baie interessante droom van ‘n dame uit Noord-Transvaal ontvang. (Dis in die November-uitgawe van Die Vaandeldraer gepubliseer). Na ‘n baie traumatiese ervaring het sy die nag van 6-7 Desember 2009 ure lank op haar knieë deurgebring. Sy wou by God weet hoe lank ons volk nog vertrap, vermoor, verkrag en besteel gaan word, hoe lank dit nog sou duur voordat daar vir ons uitredding sou wees, en ook wanneer ons “dinge gaan begin” – soos Siener van Rensburg voorspel het. ‘n Paar dae later verskyn ‘n man een nag in ‘n droom aan haar en sê die volgende: “Die Europese Unie sal eers uitmekaar moet val en die euro vernietig moet word — dan sal julle dinge gebeur”. Hy het dit oor en oor herhaal, asof hy wou sekermaak sy onthou elke woord.

Continue reading As die Parlement sit, begin ons dinge…