Posted on

Orkaan Sandy: As die beskawing steier

Dit vat duisende jare om ‘n beskawing op te bou, maar een enkele katastrofe is genoeg om dit binne minute of selfs sekondes feitlik terug te slinger in die steentydperk.
Ons het dit gesien nadat die orkaan Katrina in Auygustus 2005 oor New Orleans beweeg het. Altesaam 1,836 mense het in die orkaan en vloed wat die stad gestref het, gesterf. Binne twee dae het roof en plundering  dwarsoor die stad versprei, terwyl die polisie magteloos toegekyk het. Die grootste geweld het in die Superdome voorgekom, waar ‘n verkragter deur die die omstanders doodgeslaan is. Continue reading Orkaan Sandy: As die beskawing steier