openbaring

Dit sal vinnig gebeur

Met hierdie artikel wil ons probeer om aan u sover moontlik ‘n volledige profetiese prentjie te skets van die uitstaande voorspellings wat in die nabye toekoms nog vir ons voorlê.

Lees Meer »

Die dier uit die see

Op 18 Julie, was dit Nelson Mandela se verjaarsdag en miljoene mense dwarsoor die ganse planeet het andermaal 67 minute bestee om die aantal jare wat hy ‛spandeer het om

Lees Meer »

Profete en Profesieë (Deel II)

Baba Vanga Vangelia Pandeva Dimitrova, beter bekend as Baba Vanga, was ‘n blinde Bulgariese mistikus en kruiedokter. Volgelinge en dissipels van haar het geglo sy beskik oor verskeie bonatuurlike gawes.

Lees Meer »