Posted on 188 Comments

‘Jesus’ ‘n skepping van die Rooms-Katolieke Kerk?

Die afgelope tyd word daar op hierdie forum intens gesprek gevoer rondom die persoon van Jesus Christus (Yashua Messiah). Sommige deelnemers beweer dat alle verwysings na Hom in die OT in der waarheid betrekking het op Israel, en dat Hy niks anders is as ’n skepping van die Rooms-Katolieke Kerk nie.  Ander staan weer vas by die tradisionele geloofsoortuiging dat Hy wel die gestuurde Messiah en Seun van God is. Continue reading ‘Jesus’ ‘n skepping van die Rooms-Katolieke Kerk?