
Onderstaande e-pos is anoniem aan ons gestuur:
Baie blankes wat ontnugter voel oor Adriaan Snyman se uitsprake, wil nou terugsit. ek kan dit verstaan want die man en sy organisasie is totaal onskriftuurlik. Hy het soveel van ou Siener se goed totaal verdraai en die pervert is nou besig om dit net stilletjies weereens te draai om homself te pas… Continue reading Dowes, blindes van Volkswa afgeboender