Dood en verwoesting oor Engeland

Terwyl ek die afgelope maande weer Siener van Rensburg se gesigte deurgewerk het vir ‘n nuwe boek waarmee ek tans besig is (In die loopgraaf), het ek op ‘n baie interessante, maar ook ontstellende visioen afgekom wat hy presies een jaar na Nelson Mandela se geboorte dag op 18 Julie 1919 gesien het, en wat, […]

Dood en verwoesting oor Engeland Read More »