Posted on 22 Comments

Mandela: die raaisel verdiep

Ons het dit in die afgelope dae met Mandela se siekte en sogenaamde ontslag uit Milpark-hospitaal weer gesien – die misleiding van Jan Publiek! Maar dit kom al van 1994 af. Selfs die Wêreldsokkerbeker wat in Suid-Afrika gehou is, was ‘n grootskaalse bedrogspul.

Tóé was daar (selfs in die media) kommer dat geweld moontlik kon uitbreek, dat die ekonomie sou skade ly en dat slegs die regering en FIFA daarby sou baat.

Continue reading Mandela: die raaisel verdiep