Posted on 10 Comments

Op pad na die smeltkroes

“…en roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp, en jy moet My eer.” – Psalm 50:15 

Met hierdie artikel bepaal ek my hoofsaaklik by vyf van Siener se gesigte wat almal betrekking het op die huidige wêreldgebeure. In die vyfde en laaste gesig hoor hy sy volk roep tot God. Maar voordat dit gebeur, lê daar nog vir ons die smeltkroes voor! Continue reading Op pad na die smeltkroes

Posted on 110 Comments

Die hele wêreld is omgeploeg

Ons het op 28 Maart ‘n artikel oor Roger Teale geplaas waarin hy vir ons vyf belangrike tekens gegee en dinge genoem het wat ons in ‘n tyd van groot benoudheid sou ondervind. Continue reading Die hele wêreld is omgeploeg