Posted on 11 Comments

Olimpiese Spele – okkultiese simbole

https://www.youtube.com/watch?v=Ry6jLq6UkUk

Die opening van die Olimpiese Spele het niks met sport te doen gehad nie.  Dit was van begin tot einde  ‘n heidense plegtigheid deurtrek met okkultiese simbole. Terselfdertyd was dit sommer ook die amptelike afskop vir die Nuwe Wêreldorde wat nou ons voorland is.

Baie mense het laat weet hulle kon nie kop of stert daarvan uitmaak nie.

Kyk gerus na hierdie video en  u sal geskok wees om te besef dit was niks anders as  ‘n goddelose wydingseremonie aan die gode van Olimpus nie!

Hier is die skakel na nog ‘n interessante video, waarin bespiegel word oor ‘n moontlike kernaanval tydens die Spele:

 

 

http://www.youtube.com/watch?v=ENj_egX1Flc&feature=youtu.be