Posted on 316 Comments

Die nag kom nader

Die bekende geopolitieke analis van New York, Eric Draitser, wat ‘n gereelde gas op Russia Today is, het pas in ‘n artikel onthul dat Amerika al ‘n geruime tyd doelbewus besig is om Suid-Afrika binnelands te destabiliseer. Continue reading Die nag kom nader

Posted on 27 Comments

Obamacare — afskop vir 666

Sedert pres. Barak Obama se “Bekostigbare Gesondheidsplan” (Obamacare) in 2010 op die wetboek geplaas is, was daar nog nie ‘n dag dat Amerikaners nie hand en tand daarteen geveg het nie. Die vraag is hoekom baklei teen ‘n skema wat vir “almal” net voordele inhou? Of is daar ‘n dalk rot in die meelsak? Die verslag beslaan 33 000 bladsye waarvan 11 000 “regulasies” is. Sou jy die fout maak om dit te wil druk, sal die stapel ‘n meter hoog staan! Continue reading Obamacare — afskop vir 666

Posted on 29 Comments

Nugter Denker – so lyk die waarheid

‘n Persoon met die skuilnaam, “Nugter Denker”, paradeer van verlede week af op die Internet en braak gal oor die nag van die lang messe wat “een groot bedrogspul” sou wees.  Continue reading Nugter Denker – so lyk die waarheid