Nilus

Profete en Profesieë (Deel I)

Hieronder volg ‘n aantal bekende en minder bekende profesieë oor gebeure aan die einde van die tyd. Hoeveel waarheid in enige iets hiervan steek sal

Siener van Rensburg het reeds 80 jaar gelede al hierdie verraad en oorgawe voorspel; maar hy het ook ‘gesien’ sy volk neem dinge in eie hande vir daardie laaste, verbete stryd. Hierdie boek vertel u daarvan…

Verskeie Publikasies