Geagte prof. Raath Ek rig hierdie skrywe vandag aan u, nie omdat ek dit graag wil doen nie, maar omdat ek dit aan my vertrapte, miskende en ontgogelde volksgenote verskuldig
Ek wil begin met FW de Klerk se woorde op 12 Maart 1994 toe hy na die verkiesing van Mandela as president aan ’n oorsese koerant gesê het “Die situasie