Boervolk | Siener van Rensburg | Vaandel Uitgewers

nelson mandela

Die gras word groen…

Septembermaand is in die geskiedenis al bewys as ‘n tyd van groot rampe, wêreldwye finansiële ineenstortings, politieke veranderinge en onheilspellende konflikte. Mnr. Jaap Marais het al in 1970 gesê dat wanneer Septembermaand aanbreek, moet jy jou oog op die Parlement hou, (want) drie keer reeds het Suid-Afrika ’n nuwe Eerste Minister in September gekry en

Die gras word groen… Read More »

Mandela – die einde?

Anders as in die verlede wanneer Nelson Mandela hospitaal toe geneem is vir routine ondersoeke,  was die land gister (26 Januarie) in rep en roer nadat dit bekend geword het dat hy glo weer vir ‘n “routine-ondersoek” na die Milpark-hospitaal geneem is. Inligting wat ons bekom het dui egter daarop dat sy toestand kritiek is,

Mandela – die einde? Read More »