
Die NG Kerk staan op die oomblik voor die grootste krisis in sy hele bestaan. Sedert die tagtigerjare is hy al besig om lidmate in ‘n onophoudelike stroom te verloor. En skaars ‘n dekade later, in 2008, het nagenoeg 80 000 NG Kerk lidmate reeds voet in die wind geslaan, en was meer as 12 000 sinodelede se sitplekke Sondae leeg nadat hulle ook die hoed gevat en gedros het om elders bidplek te loop soek. Continue reading Die NG Kerk buig en bid vir baas Julius