Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

NAVO

Die Heropstanding van Duitsland se Weermag

Nog voordat Engeland en Frankryk hul eie interne krisisse sou beleef, het Siener ’n gewelddadige burgeroorlog in Rusland voorspel. Hierdie onrus sou uiteindelik daartoe lei dat Duitsland en Amerika sou begin saamstaan. En wanneer die spanning sy hoogtepunt bereik, sien Siener hoe Duitse troepe Duitswes binnevaar. (Hierdie artikel word gevolg deur die volgende een: Namibië, […]

Die Heropstanding van Duitsland se Weermag Read More »