Posted on 1 Comment

Wie sy oogappel aanraak

Daar is ‘n etniese skoonmaak proses in Johannesburg-Suid, asook in die res van ons stede aan die gang. Die swartes is stelselmatig besig om blankes uit hulle huise en van hulle eiendomme af te verdryf. Armblankes word eenvoudig uit hulle huise gejaag en die swartes vat dan alles wat in die huis is vir hulleself. Dit word genoem “huiskaping”.  Afrikaners wat daaroor kla, word in die straat uitgegooi en antagonisme tussen swart en wit word al erger. Continue reading Wie sy oogappel aanraak

Posted on 1 Comment

Profete en Profesieë (Deel II)

Baba Vanga

Vangelia Pandeva Dimitrova, beter bekend as Baba Vanga, was ‘n blinde Bulgariese mistikus en kruiedokter. Volgelinge en dissipels van haar het geglo sy beskik oor verskeie bonatuurlike gawes. Vanga self het beweer hierdie is toe te skryf aan onsigbare kreature wat daagliks in haar teenwoordigheid was. Deur hulle het sy feitlik die hele lewe van ‘n persoon voor haar soos ‘n flim sien afspeel – van geboorte tot afsterwe. Continue reading Profete en Profesieë (Deel II)

Posted on 1 Comment

Profete en Profesieë (Deel I)

Hieronder volg ‘n aantal bekende en minder bekende profesieë oor gebeure aan die einde van die tyd. Hoeveel waarheid in enige iets hiervan steek sal net genoeg tyd aan ons kan openbaar. Continue reading Profete en Profesieë (Deel I)

Posted on 1 Comment

Hongersnood

Johanna het gepraat van die hongersnood wat kom en Siener het gepraat van die kospotte wat leeg staan.

In Amerika ondervind hulle die ergste droogte en hitte in 50 jaar, met die gevolg dat hul oesskatting dramaties afgeneem het. In die verlede was dit die VSA wat hul graan reserwes aan die inwoners in Afrika uitgedeel het, maar sal dit beslis nie hierdie keer gedoen kan word nie. Continue reading Hongersnood