Posted on 287 Comments

Die Krimoorlog, Turkye en Rusland

Daar word die afgelope dae druk in die korporatiewe media en veral op sosiale media gepraat van die moontlikheid dat ons ons op die vooraand van die Derde Wêreldoorlog bevind. En miskien is dit nodig dat ons ook ‘n slag in diepte daarna kyk. Baie van wat hier gesê word, is miskien al aan u bekend. Maar ‘n paar nuwe gedagtes én insette wat bykom, gee dalk vir ons ‘n duideliker prentjie van waar ons op die profetiese lyn staan. Ons wag nog net vir  die laaste strooi wat die kameel se rug gaan breek. Continue reading Die Krimoorlog, Turkye en Rusland

Posted on 244 Comments

Swartkrag, Xenofobie en Sarel Cilliers

Eskom se vermoë om die land van voldoende elektrisiteit te voorsien, het nou so ‘n kritieke stadium bereik dat ‘n woordvoerder van die kragvoorsiener Donderdagoggend op RSG erken het dat hulle alles in hul vermoë doen om ‘n totale ineenstorting van die netwerk te probeer keer. En dit, terwyl die winter maar pas begin het.

Continue reading Swartkrag, Xenofobie en Sarel Cilliers

Posted on 11 Comments

Ons sal laaste ingaan

Ek wil begin met die TV-kommentator se woorde dat “daar sedert Maart 2011 meer dinge wêreldwyd gebeur het as in die laaste 100 jaar”. En toe vra hy: “Hoekom? Hoekom kry ‘n mens ook die indruk dat al die gebeurtenisse (sedert Maart) met ‘n onsigbare skakel aanmekaar verbind is? Vanaf die opstand in Tunisië tot en met die sinking van die passasiersboot langs die Italiaanse kus hierdie week”. Continue reading Ons sal laaste ingaan