
Blanke pasiënte na swart gebiede gedwing
Sibongiseni Dhlomo, die LUR vir gesondheid in KwaZulu-Natal het die enigste beskikbare nooddienshelikopter onlangs ontbied sodat hy na vdie begrafnis van ‘n vriend, Zacharia Zungu, gevlieg kon word. In daardie