Boervolk | Siener van Rensburg | Vaandel Uitgewers

nagaanval

Wêreldwye waansin…

Kyk ‘n mens na die gebeure wat daagsliks rondom ons en op die verskillende TV-nuuskanale afspeel, dan kry mens die aaklige gevoel dat ‘n wêreldwye waansin die mensdom beetgepak het. Die Internet-kommentator George King, skryf hieroor: “Die wêreld bevind hom in ‘n krisis; rampe tref ons om elke hoek en draai. Stortreëns verwoes landerye en

Wêreldwye waansin… Read More »