Posted on 48 Comments

Siener se gebeurelyn vir ons dag

Ons staan nou voor ‘n tydperk in ons geskiedenis soos ons miskien laas met die Tweede Vryheidsoorlog beleef het, en daar is bitter min verskil. Continue reading Siener se gebeurelyn vir ons dag

Posted on 243 Comments

Siener: Ek noem vir julle die tekens

Op ‘n vraag van mnr. Boy Mussmann  aan Siener wanneer die Derde Wêreldoorlog gaan uitbreek, was sy antwoord: “Handelinge 1:7 sê vir ons — ‘Dit kom jul nie toe om die tye en geleenthede te weet wat die Vader deur sy eie mag bepaal het nie…’ Daarom noem ek nie vir julle ’n datum nie, maar ek noem vir julle die tekens en daaraan sal julle weet wanneer die Derde Wêreldoorlog gaan uitbreek.” Continue reading Siener: Ek noem vir julle die tekens

Posted on 5 Comments

Geweld Stakings Landswyd dalk Oktober Rewolusie?

Landswye Stakings moontlik Oktober Rewolusie

Die profetiese gety is op ons – en niemand, maar niemand sal dit kan ontvlug nie! Of jy dit nou geglo het of nie, maak nie meer saak nie. ‘n Profesie wie se tyd aangebreek het, is net so genadeloos soos ‘n aankomende orkaanwind – alles in sy pad word weggevee. Ons gee hier net die belangrikste gebeure van die afgelope twee dae. Van die inligting het u dalk al elders gehoor, maar dit voltooi gister en vandag se legkaart: Continue reading Geweld Stakings Landswyd dalk Oktober Rewolusie?