Ons het onlangs ‘n baie interessante droom van ‘n dame uit Noord-Transvaal ontvang. (Dis in die November-uitgawe van Die Vaandeldraer gepubliseer). Na ‘n baie traumatiese ervaring het sy die nag
Ons het dit in die afgelope dae met Mandela se siekte en sogenaamde ontslag uit Milpark-hospitaal weer gesien – die misleiding van Jan Publiek! Maar dit kom al van 1994