Posted on 482 Comments

Julle land is ‘n wildernis!

Die tekens was lankal daar, ons het dit gesien, maar ons wou dit nie glo nie, ook wou ons dit nie hoor nie, en nog minder wou ons daaroor praat. Horende doof en sienende blind het ons net voortgeploeter, en desperaat vasgeklou aan die laggend kavalier, FW, se bemoedigende woorde doer in Junie 1994 toe die jong demokrasie se stank skielik ons neuse tref en sy skete ons begin agterhaal. Hoe het hy nou weer getroos? “Dis net groeipyne, dit sal gou verbygaan.” Continue reading Julle land is ‘n wildernis!

Posted on 112 Comments

Gesig van die rewolusie

Volgens Karen Heese, ’n ekonoom van Municipal IQ, was daar in Suid-Afrika in 2012 173 “groot” betogings weens ontevredenheid oor munisipale dienste. Dit vergelyk met 82 betogings in 2011 en 111 in 2010. Continue reading Gesig van die rewolusie