Posted on 672 Comments

Multikulturalisme — die skrif is aan die muur

‘n  Oostenryker, Richard von Coudenhove-Kalergi, het in 1922 die Pan-Europeanbeweging gestig met die uitsluitlike doel om Europa met die gekleurde rasse van die wêreld te integreer en te verbaster. In sy boek ‘Praktischer Idealismus’ sê hy nie net hóé dit gedoen moet word nie, maar gee ook ’n beskrywing van hierdie ‘toekomstige Europeër’ as ’n ‘minderwaardige ras van gemengde bloed’.

Continue reading Multikulturalisme — die skrif is aan die muur

Posted on 204 Comments

Jihad – Europa se nagmerie begin

Ons het oor die naweek inligting geplaas wat ons ontvang het in verband met die instroming van derduisende immigrante in Europa en dat dit eintlik maar ‘n Moslem-skelmstreek is om Europa te beset. Die twee berigte wat hieronder volg, is ‘n bevestiging daarvan. Continue reading Jihad – Europa se nagmerie begin

Posted on 25 Comments

Neef Rudolf, hoor die kiewiete…

Op 5 Aug. verlede jaar het ons al gesê dat ‘n wêreldwye waansin die mensdom beetgepak het; en sedertdien het niks verander nie — inteendeel, dit vererger net by die dag! Oraloor heers daar meer onsekerheid, meer vrese, angs, smart, pyn en lyding; sien ons meer geweld. chaos, anargie en ‘n wolk van duisternis oor die dag van môre. Continue reading Neef Rudolf, hoor die kiewiete…

Posted on 4 Comments

Rustenburg: begin van bloedige geweld

News24 het oor die naweek bespiegel dat gebeure op ’n stowwerige stukkie klipveld naby Rustenburg, dalk nie net ’n bloedige einde gebring het aan Suid-Afrika se 18 jaar lange vermeende apartheidswittebrood nie, maar ook ’n toksiese mengel van regerings-ontlasting, krakende infrastrukture en sosiale onrus op ons vrygelaat het. Daar is ook gesê dat ekonomiese vooruitsigte van nou af progressief gaan versleg. Continue reading Rustenburg: begin van bloedige geweld

Posted on 10 Comments

Islam

(Uittreksel uit die vaandeldraer)
[Skryf in op ons nuusbrief]

In Brittanje beplan die Moslems teen die Kruisvaarders om ‘n veldtog van stapel te stuur om twaalf Britse stede te verander in onafhanklike Islamstate. Die stede is Birmingham, Bradford, Derby, Dewsbury, Leeds, Leicester, Luton, Manchester, Sheffield en Waltham Forest in die Noordooste van London, asook die Tower Hamlets in Oos-Londen.

Continue reading Islam