Posted on 98 Comments

Ope brief aan Lukas Swart

Lukas Swart van AKSKA het op 19 April 2018 op ‘n video-snit sekere beskuldigings teen my gemaak. Aanvanklik wou ek nie daarop reageer nie, maar verskeie volksgenote het my gevra om ook my kant van die saak te stel. Continue reading Ope brief aan Lukas Swart

Posted on 299 Comments

Suid-Afrika: die nuwe Kanaän?

Die liberale digter en skrywer, Tom Gouws, is nie net ‘n opperste vyand van die Boervolk nie, maar het ook ‘n ewige hekel in Siener van Rensburg se gesigte. Ek haal hom aan: “Ons weet wat met die Boeremag gebeur het, en waar hulle hulle nou bevind. Bloot op grond hiervan moes al die goedgelowige Siener-nalopers die motgevrete drome van die ou waarsêer weggesmyt het.” Continue reading Suid-Afrika: die nuwe Kanaän?