Posted on 482 Comments

Julle land is ‘n wildernis!

Die tekens was lankal daar, ons het dit gesien, maar ons wou dit nie glo nie, ook wou ons dit nie hoor nie, en nog minder wou ons daaroor praat. Horende doof en sienende blind het ons net voortgeploeter, en desperaat vasgeklou aan die laggend kavalier, FW, se bemoedigende woorde doer in Junie 1994 toe die jong demokrasie se stank skielik ons neuse tref en sy skete ons begin agterhaal. Hoe het hy nou weer getroos? “Dis net groeipyne, dit sal gou verbygaan.” Continue reading Julle land is ‘n wildernis!

Posted on 123 Comments

VN hier vir ambassade ontruiming!

Die swart joernalis, Andile Mngxitama, skryf op 12 Desember 2012 “Studente van revolusies is deeglik bewus daarvan dat “the revolution comes in the night like a thief”. Maar, sê hy, ‘n skrander student sien al die tekens lank voordat die revolusie uitbreek. Die maghebbers sien dit nie raak nie en is dan geskok en glo hulle ondersteuners het hulle verraai.” Continue reading VN hier vir ambassade ontruiming!