Posted on 7 Comments

Joodse bespotting van die Messias

https://www.youtube.com/watch?v=9RY83mAr5uA

Die video hierbo is onlangs op ‘n Joodse TV-stasie uitgesaai. Die aanbieder het dit beskryf as ‘n parodie (belanglike voorstelling) van die Messias se lewe en kruisigting. Die meisie in die bikini verteenwoordig die liberale (anti-Christus Jood), terwyl die aapkarikatuur kamtig neutraal is en die Messias as ‘n “goeie mens” beskou. Hy word dan (as Christus-simbool) op aanstootlike en veragtelike wyse deur die meisie aan ‘n kruis gespyker.