Posted on 2 Comments

Nuwe inligting rondom Mandela en Dakota vliegramp

Ons het pas twee afsonderlike berigte uit onderskeidelik Australië en Nieu-Seeland oor Mandela se siektetoestand ontvang. Op die Australiese TV is gesê hy is uiters swak en dat hy nie meer kan praat nie. Vandag se London Daily Telegraph berig dat hulle inligting by ‘n falimielid gekry het wat dit bevestig: Continue reading Nuwe inligting rondom Mandela en Dakota vliegramp

Posted on 12 Comments

Dakota stort neer met Mandela se mediese span

Douglas C-47 stort neer in Kwazulu Natal

‘n Vliegtuig, ’n C-47 Dakota, het in die omgewing van Giant’s Castle in KwaZulu-Natal neergestort. Onder die passasiers was ’n mediese span van ses lede wat weekliks ’n roetine-ondersoek op oudpres. Nelson Mandela in Qunu gaan doen. Continue reading Dakota stort neer met Mandela se mediese span