Boervolk | Siener van Rensburg | Vaandel Uitgewers

mandela dood

Multikulturalisme — die skrif is aan die muur

‘n  Oostenryker, Richard von Coudenhove-Kalergi, het in 1922 die Pan-Europeanbeweging gestig met die uitsluitlike doel om Europa met die gekleurde rasse van die wêreld te integreer en te verbaster. In sy boek ‘Praktischer Idealismus’ sê hy nie net hóé dit gedoen moet word nie, maar gee ook ’n beskrywing van hierdie ‘toekomstige Europeër’ as ’n […]

Multikulturalisme — die skrif is aan die muur Read More »

As die alarm afgaan

Ons het in die afgelope jaar of twee die “Alarm Span” leer ken as een van die meer betroubare bronne wat betref sensitiewe inligting oor koverte operasies en gebeure in SA. Inligting wat selde of ooit in die media gepubliseer word. Hulle benadering is ook altyd nugter, professioneel en op die man af. Daarom het

As die alarm afgaan Read More »

Dakota stort neer met Mandela se mediese span

‘n Vliegtuig, ’n C-47 Dakota, het in die omgewing van Giant’s Castle in KwaZulu-Natal neergestort. Onder die passasiers was ’n mediese span van ses lede wat weekliks ’n roetine-ondersoek op oudpres. Nelson Mandela in Qunu gaan doen. Die vliegtuig het gisteroggend omstreeks 08:00 van die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria opgestyg na Mthatha in die Oos-Kaap. Hy

Dakota stort neer met Mandela se mediese span Read More »

Mandela – die einde?

Anders as in die verlede wanneer Nelson Mandela hospitaal toe geneem is vir routine ondersoeke,  was die land gister (26 Januarie) in rep en roer nadat dit bekend geword het dat hy glo weer vir ‘n “routine-ondersoek” na die Milpark-hospitaal geneem is. Inligting wat ons bekom het dui egter daarop dat sy toestand kritiek is,

Mandela – die einde? Read More »