Die video van Roger Teale se boodskap aan Suid-Afrika wat ek enkele dae gelede op Youtube gepubliseer het, is nie meer op Google se soekenjin beskikbaar nie. En my onderskrif
Vooraf: Van die mededelings in hierdie skrywe kom uit vorige blog-plasings, e-posse, City Press en Internetberigte. Maar die heel belangrikste inligting is verkry van ‘n familielid wat 35 jaar lank