Posted on 299 Comments

Suid-Afrika: die nuwe Kanaän?

Die liberale digter en skrywer, Tom Gouws, is nie net ‘n opperste vyand van die Boervolk nie, maar het ook ‘n ewige hekel in Siener van Rensburg se gesigte. Ek haal hom aan: “Ons weet wat met die Boeremag gebeur het, en waar hulle hulle nou bevind. Bloot op grond hiervan moes al die goedgelowige Siener-nalopers die motgevrete drome van die ou waarsêer weggesmyt het.” Continue reading Suid-Afrika: die nuwe Kanaän?

Posted on 19 Comments

Bloedrivier-Lichtenburg Perde Kommandorit

Die besetting van die Kaapkolonie deur Brittanje in 1806 was ook die begin van ‘n ewigdurende vyandskap tussen Emgelsman en Hugenoot − die latere Grensboer en Voortrekker, wat uiteindelik aan die Boervolk geboorte sou gee. Die Empire se haat vir die Boervolk sou met die jare net vererger.
Continue reading Bloedrivier-Lichtenburg Perde Kommandorit