Hoogs Geheime Polisiespertyd

Liewe lesers, vroeg in 2009 het mense dae lank by polisiekantore uitgekamp om hulle wettige wapens te laat herlisensieer. Maar weens die administratiewe onvermoë van die polisie kon hierdie proses nie behoorlik gedoen word nie, en dis later in ‘n hofsaak deur die Wild- en Jagtersvereniging bevestig. Die uiteinde van dié hofsaak was dat die […]

Hoogs Geheime Polisiespertyd Read More »