Die artikel “Ons is ‘n veragtelike volk” het heelwat uiteenlopende reaksie uitgelok. Ons weet daar is volksgenote wat lankal reeds na ons hulpbehoewendes omsien; dan is daar diégene wat onmiddellik
Vooraf: Van die mededelings in hierdie skrywe kom uit vorige blog-plasings, e-posse, City Press en Internetberigte. Maar die heel belangrikste inligting is verkry van ‘n familielid wat 35 jaar lank