Ebola: die gees van verskrikking?
In die laat negentigerjare het ons ‘n “profetiese”? droomgesig van ‘n dame in Lusaka, hoofstad van Zambië ontvang. (Ons het ongelukkig nie die datum aangeteken nie, maar dit kort daarna in Die Vaandeldraer gepubliseer). In die droom het sy gesien hoe vragmotors vullissakke waarin lyke gestop was aan die buitewyke van Lusaka aflaai, terwyl ander […]
Ebola: die gees van verskrikking? Read More »