Posted on 340 Comments

Hoekom ‘n tweede Bloedrivier?

Ek dink ons almal ken in breë trekke die gebeure wat op 16 Desember 176 jaar gelede afgespeel het. Daarom wil ek hier eerder kyk na die agtergrond van daardie gebeure. Hoekom het dit plaasgevind? Hoekom was ‘n Bloedrivier nodig? Hoekom het niks sedertdien verander nie? Hoekom het die Trekkers geglo hulle is Israel in Egipte, en ten slotte, wat is die betekenis van die Gelofte vir ons as Boervolk? Continue reading Hoekom ‘n tweede Bloedrivier?

Posted on 55 Comments

Angus Buchan: Die man in die bruin pak klere?

Sedert Angus Buchan in 2006 op die toneel verskyn het met die film oor sy lewe, Faith like a patatoe, kry ons dikwels navrae van mense wat wil weet of hy nie dalk die “man in die bruin pak klere” is waarvan Siener gepraat het nie.

Continue reading Angus Buchan: Die man in die bruin pak klere?