
Geneties-aangepaste voedsel veroorsaak kankergewasse in rotte
‘n Franse span deskundiges, onder leiding van ‘n molekulêre bioloog Gilles-Eric Seralini het na ‘n 2 jaar lange studie op rotte tot die gevolgtrekking gekom dat Geneties-aangepaste (GA) mielies gewasse