Mynsuur in Randfontein
Mnr. Dewald Pretorius van Randfontein het ‘n e-pos aan my gestuur waarin hy vertel van aardbewings wat Randfontein op Vrydag 22 September ongeveer 10-uur die aand geskud het. Hulle het eers gedink dit is donderstorms, maar gou besef iets is baie verkeerd. Hy skryf onder meer: Dit het gevoel of die hele Randfontein wegsak in […]
Mynsuur in Randfontein Read More »