Posted on 138 Comments

Ebola: die gees van verskrikking?

Ebola

In die laat negentigerjare  het ons ‘n “profetiese”? droomgesig van ‘n dame in Lusaka, hoofstad van Zambië ontvang. (Ons het ongelukkig nie die datum aangeteken nie, maar dit kort daarna in Die Vaandeldraer gepubliseer). In die droom het sy gesien hoe vragmotors vullissakke waarin lyke gestop was aan die buitewyke van Lusaka aflaai, terwyl ander vragmotors met wipbakke vragte kalk oor die sakke gestrooi het. Continue reading Ebola: die gees van verskrikking?

Posted on 76 Comments

Veiligheidsmagte het hulle met Siener misreken

Nasionale Intelligensie, die polisie en die ANC besef vandag dat hulle hul heeltemal met Siener van Rensburg se visioene misreken het. Met die verskyning van die eerste publikasies oor sy gesigte in 1992/93 was hulle oortuig daarvan dis sommer ‘n klomp snert en dat die volk hulle glad nie daaraan sou steur nie, en so het hulle hul kans verspeel deur nie te doen wat genls. Botha en Smuts gedoen het nie: om die gesigte van die volk af weg te hou.

Continue reading Veiligheidsmagte het hulle met Siener misreken