Posted on 23 Comments

Daily Voice – Mandela is dood!

Klik asseblief op ‘n foto om te vergroot


Hier is ‘n paar fotos van die Daily Voice wat Saterdag in die Kaap verskyn het (28-29 Januarie 2011). Hulle sê prontuit dat Mandela rondom 6nm Saterdag oorlede is, maar ook dat die inligting onder sensuur geplaas word. ‘n Huldeblyk van vyf bladsye is aan Mandela gewy . Aangeheg is ook ‘n uittreksel van die berig op blasdsye 2.